Patrick Stewart

Patrick Stewart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 Julie 1940 (1940-07-13)
Mirfield, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1959–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patrick Stewart (gebore 13 Julie 1940) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: First Contact (1996), Star Trek: Insurrection (1998), X-Men (2000), en Logan (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search